0:00 / ???
  1. Ek Verlang na Jou

From the recording Ek Verlang na Jou

I remember listening to Sonja Herholdt’s version when I was a teenager. Anna Davel’s sultry voice, the C flute and alto flute bring a fresh interpretation...

Lyrics

Ek verlang na jou Na die winde wat sy arms om my vou So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan Verlang jy ook na my? Daar waar jy nou in die verrelande bly En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan? Waai … wind Bring … hom terug na my